Heil die Leser! Wanneer varke vlieg: Bakeliet deur Anri Botha

“Botha lewer, met ’n chemikus se oog vir besonderhede, met Bakeliet ’n verfrissende bydrae tot hedendaagse Afrikaanse poësie.” Lees Nini Bennett-Moll se resensie van Bakeliet en onderhoud met Anri Botha.