Heil die Leser!: Van liefde en van moord

“Ek dek twee heeltemal uiteenlopende genres in die rubriek: eerstens, die meedoënlose joernalistieke beriggewing oor ’n grusame moord op ’n vrou; en dan, ’n Romanza waarin die leser ontvlug en weer aan die liefde wil glo. Al is dit suiwer fiksie.”