Heil die Leser!: Oor wonderwerke en die antieke gebruik van vas

Nini Bennett-Moll skryf oor Klein wonderwerk deur Hans du Plessis: “Du Plessis het die kompleksiteit van die menslike kondisie verstaan”; en oor Die Bybelse vas deur Ilse Roux: “’n [B]oeiende werk wat ’n mens uit ’n mistiese spirituele of metafisiese invalshoek kan lees en waardeer.”