Heil die Leser! Oor verganklikheid en verlies: alles van waarde is weerloos

“Die bekende en nimlike digter Melanie Grobler se vyfde digbundel het onlangs by Naledi verskyn. Ek het by die digter gaan kers opsteek oor dié aangrypende nuwe bundel, en haar ’n paar vrae gevra wat my geprikkel het tydens die leesproses.”