Heil die Leser!: Narratiewe medisyne
Nini Bennett-Moll skryf oor Die hart het geheime deur Malene Breytenbach: “Sy skryf die goudaar van ware liefde raak” en oor Uit rou gebore: Na die verlies van ’n lewensmaat deur Elisma van Zyl: “’n liriese verkenning van die blywende krag van liefde te midde van ondenkbare verlies”.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed