Nini Bennett-Moll skryf oor boeke wat vroulike trauma aanspreek: “Waar Kotzé-Odendaal se roman die verskillende vorme van geweld eksplisiet takel en beskryf, handel McLoud se gedigte oor die geweld van stilte: oor dit wat verswyg (moet) word; oor misverstande en donker geheime, en oor mense wat by mekaar verby leef.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed