Heil die Leser! Die omstrede Vance – en sy boeiende memoires

“’n Elegie is ’n treursang oor ’n gestorwe persoon. Hiér is die persoon die jonger JD Vance wat sy lewe as hillbilly agtergelaat het […] Die memoires is ’n dringende en ontstellende besinning oor die verlies van die ‘American dream’ vir ’n groot segment van die VSA.”