Heil die Leser! Carpe diem! ’n Selfhelpboek en ’n romanse
Nini Bennett-Moll skryf oor ’n selfhelpboek, To health with it! deur Tebogo Thekisho: “As sy eerste boek ’n memoires van oorlewing was, is hiérdie een ’n manifes vir die soewereiniteit van persoonlike welsyn”; en oor ’n Romanza, Om Isla op te pas deur Elsa Winckler: “Uiteindelik is daar net twee tipes stories, om Chris Barnard aan te haal: goed geskrewe of swak geskrewe verhale. En Winckler se verhaal is ’n knapgeskrewe een.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed