Heil die Leser!: Boekpaljas

“Daar het die afgelope tyd heelwat lekker boeke verskyn, en dit was moeilik om ’n keuse vir Heil die Leser! te maak. Tog het ek besluit op ’n boekpaljas van die volgende drie, uiteenlopende boeke.”