Hasbara en die Trump-era: ’n LitNet Akademies Weerdink-onderhoud met Marthie Momberg
“Trump gooi hout op die vuur. Sy kru uitsprake en sy openlike minagting vir internasionale reg het gevolge. Onder sy bewind versnel die dinamika en die gruwelhede word op die spits gedryf. Daar is egter ook – vanuit Trump en sionistiese ondersteuners se perspektief – onbedoelde gevolge.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed