Hartsmense: ’n onderhoud met Cliffordene Norton
“Daar is ook vir my ’n soort elitisme aan die siening van: ‘Ek is ’n ernstige skrywer, ek sal nie so laag daal om myself te bemark nie.’ Dit voel disrespekvol teenoor jou lesers. Dit voel asof hierdie siening dikwels sê: ‘My tyd is te kosbaar om met julle te praat oor die karakters wat ons almal liefhet.’ Soos jy kan agterkom, het ek sterk menings hieroor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed