Harry Kalmer (1956–2019)

“Die proses is baie belangriker as die eindproduk. Ek skryf nie vir roem en eer nie, maar vir myself.” Harry Kalmer se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.