Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes
“Naby ’n groot bos het daa ’n arm houtkappe en sy vrou gebly, saamit sy twie kinners. Die seun se naam was Hansie ennie meisie se naam was Grietjie. Hulle was baie arm en het maa gestruggle om te iet elke dag.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed