Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes, deel 4

“Maa sy’t hoekal gewag vi hulle om by haa huis uit te kô. Wan sy’t haa suikehuis gebou soedat sy die kinners kan anlok.”