Hans du Plessis (1945–2024)

“Afrikaans gaan nêrens anders heen as waarheen ons dit vat nie. Ons moet produkte skep wat só goed is dat mense agter ons aanloop.” Hans du Plessis se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.