hang vir my

“hang vir my
die sterre
(helder soos lanterns)
aan die donker”