Hallo, donkerte, my ou vriend: ’n onderhoud oor die effek van beurtkrag op die menslike psige
“Dit is algemeen bekend dat mense in Suid-Afrika swaarkry op ’n ekonomiese en psigiese vlak, en gebukkend gaan onder erge sosiopolitiese omstandighede. Om dan verder weerhou te word daarvan om byvoorbeeld bloot die ketel te kan aanskakel vir koffie of ’n gunstelingtelevisieprogram te kan kyk vir ontspanning, is ’n verdere konstante herinnering daaraan dat daar oor die algemeen ‘iets fout is’, en dat ‘dinge nie uitwerk nie’.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed