Haar verhaal van krag: ’n onderhoud met Rita Swanepoel
“Wat my die meeste geraak het, was die eerlikheid waarmee hulle geskryf het. Baie verhale is geïnspireer deur persoonlike ervarings van verlies, geweld, armoede, verslawing, familieverhoudings, moed, geloof en hoop. Dit was die rou materiaal waaruit stories dikwels ontstaan. Die grootste verandering was die groei in selfvertroue. In die begin het ek dikwels gehoor: ‘Ek is nie ’n skrywer nie.’ Teen die einde van die projek het dieselfde vroue mekaar se manuskripte bespreek, herskryf en eerlike terugvoer gegee.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed