Haar ander vel

“Die vrou tel haar slimfoon op. Sy vee die foto van die seeleeu op die strand uit. Dit is nou ver genoeg.”