Grondwoorde groei uit KwaZulu-Natal: ’n onderhoud oor ’n Afrikaanse gedigkompetisie
“Grondwoorde is ‘n Afrikaanse digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal. Die drie hoofdoelwitte is: (i) die bevordering van Afrikaans; (ii) om aspirantdigters te ondersteun; en (iii) om brûe tussen leerlinge van meer diverse groepe te bou.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed