Grondwoorde 2020-projek: Fanie Olivier se beoordelaarsverslag

“Dit is, uiteindelik, nie net ’n kompetisie om wenners te bepaal nie, maar eerder iets waardeur leerders uitgedaag word om met die poësie om te gaan. En dit in Afrikaans, wat in baie (ek dink die meeste) gevalle nie hulle moedertaal is nie. Op hierdie wyse word die taal self belangrik gemaak, word dit gestroop van die vooroordeel wat histories in KwaZulu-Natal sou bestaan.”