Grondwater: ’n onderhoud met Marlise Joubert

“Met verwondering en verbeelding bou jy soos ʼn kind vir jou ʼn dorpie in die sand, ʼn dorpie met die beste paaie, huise en winkels. Jy kan maar net hoop dat lesers ook jou woorddorpie sal besoek, voordat die tyd dit verkrummel.”