Grondhervorming sonder vergoeding: ’n oorsig van die UV-bespreking
“Toe hy opstaan om sy toespraak te lewer het die woord ‘sell-out’ oral uit die gehoor opgeklink. Toe die gemoedere bedaar, kon Lekota egter sy pleidooi om die Grondwet te respekteer lewer. Hy het verduidelik dat die kernbeginsel wat die Kodesa-onderhandelinge gelei het, die beginsel is dat Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed