Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
“Weinig word daar egter gepraat oor die effek van die wet op klein dorpies in die Karoo, waar ek gebore is en grootgeword het. Nóg ’n aspek wat oorgeblaai word, is die rol van kerke in hierdie sensitiewe historiese saak – en hier verwys ek spesifiek na die ou NG Sendingkerk (vandag die Verenigende Gereformeerde Kerk of VGK).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed