Grietjie se loutering: ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
“Natuurlik is daar oral ’n Grietjie, selfs al is die persoon in ’n ander beroep. Die skrywer se werk is om iets universeel in die alledaagse uit te lig, dink ek. En ons het die ongelooflikste vroue wat elke dag in hul klein hoekie veg om omstandighede rondom hulle te verander.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed