Grepe uit die uitgeegeskiedenis van Breyten Breytenbach

"Wat Breytenbach se uitgeegeskiedenis betref, kan daar óók drie periodes onderskei word, maar hierdie eras word gekonstitueer deur die produksie- en produsentprofiel van sy oeuvre. Hierdie periodes is gekoppel aan die rol wat die uitgewery-institusie in die oeuvre- en reputasie-ontwikkeling van die skrywer speel."