Grensloos deur Wilna Andriaanse: ’n resensie
“[Adriaanse] bevolk haar verhaal met sulke volronde karakters dat ’n mens selfs die mees ondergeskikte een mis wanneer hul tyd op die blad verby is. Die hoofkarakters werk hulle nie dood om die leser se aandag te hou nie, want óm hulle wemel dit van newekarakters wat gul bydra tot die vlot verloop van die verhaal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed