Grenselose genade en Die heiligheid van hier: Chris van der Merwe en Cas Wepener ruil gedagtes uit

“Is die bediening iets anders as om woordkuns in ’n veelheid van vorme te bedryf? En kan ’n mens dit werklik sinvol in Afrikaans doen sonder om darem so ’n bietjie Afrikaanse letterkunde te lees?”