Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal
Is jy vanjaar in graad 7 en kan jy voel hoe die seisoene begin verander? Dis herfs en die wind waai jou amper hoërskool toe. In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen is daar ook ’n leesstuk waar jy oor die wind kan lees. Moenie toelaat dat die toetsreeks die wind uit jou seile neem nie; laai die vraestel gratis hier af en dit sal voor die wind met jou punte gaan!
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed