Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
Is jy in graad 5 en bekommer jy jou oor jou Afrikaans Huistaal-punte hierdie kwartaal? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestelle deur Eugene van der Westhuizen af en begin sommer nou al voorberei. Jou punte sal hoog vlieg en in een van die vraestelle is daar boonop wenke om jou eie vlieƫr te maak.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed