Graad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Is jy in graad 12 en wens jy dat ’n “reeks” maar net die Afrikaanse woord was van ’n “series” wat jy stroom? In hierdie oefenvraestel deur Lee-Ann West leer jy hoe om ’n konvergerende meetkundige reeks binne ’n japtrap onder die knie te kry. Klik hier om die vraestel en memorandum gratis af te laai. Nadat jy voorberei het, kan jy met ’n skoon gewete die ander reeks verder gaan vraatkyk!