Graad 1: selfmerktoets vir wiskunde

Is jou kind in graad 1 en wonder jy wat hulle alles vanjaar in wiskunde sal moet baasraak? Hier is ‘n oefentoets wat voltooi en self aanlyn nagesien kan word.