Goue lint, my storie begint: Kinderboeke en gotiese elemente – zombies, vampiere, weerwolwe, spoke en ander gruwelike dinge

“Dit was onlangs nog Oktober en ek dink terug aan hoe winkels oorgeloop het van groot pampoene, monstermaskers en uitverkopings op allerlei lekkers en partytjieversierings. Alles onder die vaandel van Halloween!”