Good night, South Africa deur Jennifer Lindridge: ’n kinderboekresensie

“Lindridge slaag daarin om die ryke diversiteit van die land se natuur op ’n toeganklike manier vir kleuters te verpak.”