Good luck to you, Leo Grande: ’n resensie

“Moenie Good luck to you, Leo Grande op sy bolyf takseer nie. Alhoewel dit eintlik ’n muur-tot-muur-dialoog-verhoogstuk is, delf dit veel dieper en beklemtoon dat daar so min plesier in die lewe is.”