Goed-geskryfde familiedrama, ’n resensie van Uit die donker deur Santie van der Merwe

“Santie van der Merwe slaag uitstekend daarin om mense se emosies te ontleed. Sy het ’n goeie begrip van hoe oud en jonk dink en optree. Sy verstaan hoe ’n tiener se kop werk.”