God se Woord verander nie. Of hoe?
“Dit is dus ‘Bybels’ dat die kerk se siening oor sake verander. In die geval van die NGK se sinodebesluit oor gays het die kerk erns gemaak met die nuwere kennis uit die sielkunde en psigiatrie. Hierdie wetenskappe het ons geleer dat gaywees ’n normale seksuele variant is en nie ’n geestesafwyking nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed