God Is daar ’n ander antwoord? deur Ben du Toit: ’n lesersindruk

“Ben du Toit se argumente is deeglik. Hy skram nie weg van die moeilike vrae nie. Daarby is hy ook ’n deurwinterde teoloog en kerkman wat waarskynlik nog boekdele sou kon skryf oor die werkinge en die intriges van kerksake.”