God gevind deur Frits Gaum: ’n lesersindruk

“Vir my is een van Gaum se aantreklikste eienskappe sy vermoë om te twyfel; gevolglik word dit ook ’n bate van die boek.”