“God die Ondersteuner lewe”: ’n lesersindruk van Christina Landman: ’n lewe

“Ná baie jare in die akademie is Landman egter eindelik op 18 November 2006 as predikant in die VGK gelegitimeer en is uiteindelik op 18 Mei 2008 in die amp bevestig ná ’n beroep na die gemeente Dullstroom.”