G'n Magna Carta vir die ANC

“Die probleem lê egter in daardie een saak  wat 800 jaar gelede aanvaar is: die regering van ’n land is nie verhewe bo die  wet nie. Zuma en sy vriende moet dit elke dag hoor.”