Gideon Lombard, die teaterverkleurmannetjie, doen verskuiwende werk

“Ek voel bevoorreg dat ek die evolusie van die stuk kan aanskou, so ek soek altyd vir nuwe betekenisse. Ek moedig dit ook aan, om nuuskierig te bly oor waarmee ons besig is. Dit is immers ’n lewende medium.”