Gewone taal, asseblief, sodat kwesbares ook verstaan

Eleanor Cornelius: “Indien daar met Afrikaanssprekendes gekommunikeer word in taal wat hulle geredelik kan verstaan, en konstruksies gebruik word wat nie uitermate kognitiewe inspanning vereis nie, sal al hoe meer mense geneig wees om belangrike dokumente te lees wat hulle lewens en lewenskeuses kan beïnvloed.”