Gesondheid, wonderkure en die wetenskap

Is rooiwyn goed vir jou? Wat van suiker en wat van botter? Dawie van Velden skryf oor mites in die media, oor wonderkure en algemene gesondheid.