Geslagsneutrale ouerskap, stereotipes en ’n niegenderaanslag by skole

“Kind grootmaak is nie kinderspeletjies nie. Die ontdekking van die Rosettasteen het sin uit hiërogliewe help maak, maar die ABC vir ouerskap is nog ’n ongeskrewe boek.”