Gerugte van ’n ontvoering deur Chris Karsten, ’n lesersindruk

“Chris se karakters is goed ontgin – net genoeg om konteks en diepte te gee sonder om te veel kollig op sommige te plaas en die ander in die skaduwees te laat kwyn.”