Gerrit Olivier: ’n persoonlike huldeblyk
“Die laaste drie dekades van die vorige eeu was ’n opwindende tyd vir letterkunde. Dit was ’n tyd toe skrywers en digters en letterkundiges soos Gerrit ’n groot invloed gehad het, ook in die breër intellektuele lewe. Dit is droewig om te ervaar hoedat die Grotes van daardie tyd een-een wegraak, en hoe daardie opwindende tyd daarmee saam verlore raak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed