“Feminisme het my geleer dat sommige van ons tóg taaier as die ander is. Ek het geen idee hoekom ons as mens onsself moet verwyder van mekaar met die woorde ander en hulle nie. In die struggle is ons ‘ons’, maar die oomblik dat die een taai bruin vrou die stilte verbreek en praat, word sy die ‘ander een’, wat dinge onnodig moeilik maak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed