Genadedood is ’n demokratiese reg

“Van Niekerk sê daar is situasies waar terminaal siek mense die vermoë verloor het om hul eie lewe te neem of om op ’n waardige manier te sterf. Dit is waar genadedood of bystanddood in die prentjie kom.”