Gelyke Kanse-persverklaring: Konstitusionele Hof-toetssaak oor taal
Groot belangstelling heers onder akademici en in onderwyskringe oor ‘n toetssaak in die Konstitusionele Hof rakende die omstrede kwessie van die reg tot onderrig in Suid-Afrika se inheemse tale op tersiêre vlak. Hierdie saak word Donderdag 8 Augustus 2019 in die Konstitusionele Hof in Johannesburg aangehoor.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed